Notice Board
+3
the DJ
Bossman
ototw
7 posters
Page 1 of 3
Page 1 of 3 • 1, 2, 3
Notice Board
Here we place all notices regarding DRCCC ,ie: racedates , rules and constitution,membership forms,results and more
ototw- taxi driver
- Posts : 614
Join date : 2010-11-20
Notice board
Coming thursday or friday,weather permitting,we going to the track to test cars,who ever interested contact me,on 0827810257,we going clean ,prep the track ,please talk to me
ototw- taxi driver
- Posts : 614
Join date : 2010-11-20
Re: Notice Board
Jebsmovers wrote:Coming thursday or friday,weather permitting,we going to the track to test cars,who ever interested contact me,on 0827810257,we going clean ,prep the track ,please talk to me
sounds good. If I can't make it. Nicole will.
Guest- Guest
Re: Notice Board
yes ek begin al te bewe en dit is nie van die koue nie
Bossman- Learner Driver
- Posts : 205
Join date : 2010-11-25
Age : 52
Location : Port Elizabeth
Notice board
bewe van wat,lanklaas gery,of kry jy koud of wat,se net ek hoor niksie??????Bossman wrote:yes ek begin al te bewe en dit is nie van die koue nie
ototw- taxi driver
- Posts : 614
Join date : 2010-11-20
Re: Notice Board
hey Bosman, as jy bewe vat maar n knertsie. Ouens, die practice session sien ek uit na maar om eerlik te wees ek hoop nie die reen hou op nie. Daar is te veel gebede gese om reen te bring om dit nou weg te wens. Ek sien die weervoorspelling gee waarskuwings vir swaar reens die naweek.. Ek se, "bring it". Hoop net lewens word nie in gevaar gestel as n gevolg daarvan nie. Ons sal weer speeltyd kry en ek is besig om karre te "prep" vir more.
Guest- Guest
reens
so se ek ook,maar ek het n tv,ek like tv kyk,so reen kan dit maar,gee glad nie om nie,en bosman bewe jy lekkerRay wrote:hey Bosman, as jy bewe vat maar n knertsie. Ouens, die practice session sien ek uit na maar om eerlik te wees ek hoop nie die reen hou op nie. Daar is te veel gebede gese om reen te bring om dit nou weg te wens. Ek sien die weervoorspelling gee waarskuwings vir swaar reens die naweek.. Ek se, "bring it". Hoop net lewens word nie in gevaar gestel as n gevolg daarvan nie. Ons sal weer speeltyd kry en ek is besig om karre te "prep" vir more.
Last edited by Jebsmovers on Wed Dec 29, 2010 11:34 pm; edited 1 time in total (Reason for editing : spelling mistake)
ototw- taxi driver
- Posts : 614
Join date : 2010-11-20
Re: Notice Board
net jamer die mense slaan nie uit nie dan sit ek soos a pop en wag maar dis cool dit gee my meer spasie
Bossman- Learner Driver
- Posts : 205
Join date : 2010-11-25
Age : 52
Location : Port Elizabeth
notice board
From now on: Please do not phone me and ask if its raining,I'm no longer the weather info helpline?
ototw- taxi driver
- Posts : 614
Join date : 2010-11-20
notice board
""""vir wat sit jy die foon in my oor neer""""Bossman wrote:net jamer die mense slaan nie uit nie dan sit ek soos a pop en wag maar dis cool dit gee my meer spasie
ototw- taxi driver
- Posts : 614
Join date : 2010-11-20
notice board
What a cloudless day here,today,I'm going to practice and try my new car,
ototw- taxi driver
- Posts : 614
Join date : 2010-11-20
Re: Notice Board
Enjoy!!
the DJ- taxi driver
- Posts : 1006
Join date : 2010-11-29
Location : The Mother City
notice board
1st time ever I'll ride a super stock brushless rushless carthe DJ wrote:Enjoy!!
ototw- taxi driver
- Posts : 614
Join date : 2010-11-20
Re: Notice Board
Goog Luck!!
the DJ- taxi driver
- Posts : 1006
Join date : 2010-11-29
Location : The Mother City
notice board
daai ding loop dat die biesies bewe,gaan net baie track tyd moet insit,daai ding is n rocket,was baie lekkerRay wrote:Hey Jebs, hoe het die "testing" gegaan vandag?
Last edited by Jebsmovers on Sun Jan 02, 2011 9:33 am; edited 1 time in total (Reason for editing : my fault)
ototw- taxi driver
- Posts : 614
Join date : 2010-11-20
Re: Notice Board
Ja hulle ry bietjie anders as n stock kar en die tegniek van bestuur is bietjie anders. Stock se groot geheim is om corner speed te behou om vinniger by die reguit stukke te gaan. Met 17.5 het jy genoeg ponies nou moet jy genoeg afslek vir die draai om dieselfde spoed as n stock kar deur die draai te kom en dan so vinnig moontlik op die krag kom. Soos jy se Jebs, track time is al wat nodig is.
Guest- Guest
notice board
My driving line is heel anners,ek kon nooit verstaan hoe die heng slaan julle die dwars pyp op far-end straight nie,ek kon net een keer die pyp nie raakgery het nie,ek het n totalle ander lyn om te ry nou,en die kar se settings confuse my,seker maar my rookieTT01 driving style.As ek nou n corner naderkom,en ek los effe my trottle briek die kar,hy hardloop nie vry nie,so ek wipe-out aanmekaar,ek wil eintlik daai settings almal wegvat en soos ek beter raak funksies byvoeg,maar om die nou n TT01 te ry en super stock,is n boggerop.Ray wrote:Ja hulle ry bietjie anders as n stock kar en die tegniek van bestuur is bietjie anders. Stock se groot geheim is om corner speed te behou om vinniger by die reguit stukke te gaan. Met 17.5 het jy genoeg ponies nou moet jy genoeg afslek vir die draai om dieselfde spoed as n stock kar deur die draai te kom en dan so vinnig moontlik op die krag kom. Soos jy se Jebs, track time is al wat nodig is.
ototw- taxi driver
- Posts : 614
Join date : 2010-11-20
Re: Notice Board
Baby steps bud, those 17.5's are monstrous, especially with a tekin!!! At the coastal cup was the first time I ran with turbo, and I battled a bit in the first heat but got used to it, and I was still nowhere near what ash and the boys were doing upfront. Start with standard settings with only a little bit of drag brake, cause with a oneway it's going to catch you every corner no matter how good you are. Good luck and get plenty track time!!
the DJ- taxi driver
- Posts : 1006
Join date : 2010-11-29
Location : The Mother City
Notice Board
The 13th January 2011 we will have DRCCC Annual General Meeting,please make a point to be there.We will meet @ Diaz Club 19H00.
ototw- taxi driver
- Posts : 614
Join date : 2010-11-20
Re: Notice Board
Cool, will you be posting your race calendar after that? The reason I ask is we are trying to fit in the coastal cup somewhere during one of the school holidays.
the DJ- taxi driver
- Posts : 1006
Join date : 2010-11-29
Location : The Mother City
Notice Board
@ DJ = Good,we r aiming to start our season the 23rd of Jan,but no promises till thursday,if that help so long
ototw- taxi driver
- Posts : 614
Join date : 2010-11-20
Re: Notice Board
Nope, but we'll wait in anticipation.
the DJ- taxi driver
- Posts : 1006
Join date : 2010-11-29
Location : The Mother City
Notice Board
okthe DJ wrote:Nope, but we'll wait in anticipation.
ototw- taxi driver
- Posts : 614
Join date : 2010-11-20
Page 1 of 3 • 1, 2, 3
Page 1 of 3
Permissions in this forum:
You cannot reply to topics in this forum
|
|